Kleinhoewe Kleuterskool Aansoekvorm

 




“Kinders is die belangrikste bron van die wêreld en die beste hoop vir die toekoms.”

John Fitzgerald Kennedy

“Kinders is die belangrikste bron van die wêreld en die beste hoop vir die toekoms.”

John Fitzgerald Kennedy

In die hart van Linden klop Linden Akademie se hart al vir 15 jaar warm vir kleuters.  Hier word kleuters se harte nie net gehoor nie maar ook verstaan. 

‘n Atmosfeer van baie liefde, pret en plesier sal julle omvou wanneer julle by Linden Akademie instap.  'n Omgewing waar roetine en dissipline veilig rigting gee om elke dag 'n sukses te maak.  Elke juffrou wat haar roeping en passie voluit uitleef,  glo in elke kleuter en rus hulle toe vir die toekoms. 


Ons bied 'n omgewing waar ons ‘n liefde vir leer deur speel van vroeg af aanwakker om lewenslange leerders te wees.

Ons Skoolhoof
Pauli Nel 

Ons Personeel

Ons Skoolhoof
Pauli Nel

Vennote en akkreditasie


Share by: