Die Mense wat ‘n Toekoms vir Afrikaanse Onderwys Bou
Ontmoet die span agter Linden Akademie
Ontmoet die hart van Linden Akademie – ons toegewyde span onderwysers wat hul roeping met passie uitleef. Onder juffrou Pauli se leiding bring elke juffrou nie net professionele kwalifikasies nie, maar ‘n ware liefde vir kinders en ‘n diep begrip van vroeë kinderjare ontwikkeling. Ons span glo werklik in elke kind se potensiaal en skep daaglikse geleenthede vir groei, ontdekking en vreugde in ‘n omgewing waar elke kind veilig voel om hulself te wees.

Juffrou Pauli
Hoof

Juffrou Liza
Bytjies

Juffrou Esta
Vissies

Juffrou Claudia
Goggas

Tannie Angie
Ysbeertjies klasassistent

Tannie Mary
Goggas en Sterretjies klasassistent

Juffrou Carla
Pikkewyntjies

Tannie Lettie
Pikkewyntjies Klasassistent

Juffrou Carly
Ponies

Tannie Tinah
Vissies klasassistent

Juffrou Cezanne
Shongololos

Juffrou Therina
Sterretjies

Juffrou Anushka
Hasies

Tannie Paulina
Shongololos en Ponies klasassistent

Juffrou Nicolene
Ysbeertjies

Tannie Mamma
Hasies klasassistent

Tannie Gloria
Ysbeertjies Klasassistent

Fanie Jansen
Terrein