Beskikbare Vakatures
Stel jy belang in ‘n loopbaan by Linden Akademie?
Babaklas assistent
Sluitingsdatum:
21/10/2026
Ons is op soek na gekwalifiseerde klasonderwyseresse vir die 3-4 jariges en die 4-5 jariges. Indien jy aan die vereistes voldoen en vernuwend oor die onderwys dink, is dit nou jou geleentheid om deel te word van ons dinamiese span.
Kleuter onderwyseresse

Geen oop poste op hierdie oomblik.