By Linden Akademie bied ons meer as net voorskoolse onderwys – ons skep ‘n omvattende ontwikkelingsreis vir jou kind. Ons kleiner klasse verseker dat elke kleuter individuele aandag ontvang, terwyl ons holistiese benadering akademiese gereedheid, emosionele ontwikkeling en kulturele trots balanseer.
Van ons peuter-programme tot Graad R voorbereiding, elke fase is daarop gemik om jou kind se unieke potensiaal te ontketen in ‘n liefdevolle Afrikaanse omgewing.
Kleiner klasse stel ons instaat om meer individuele aandag te gee aan elke kleuter. Ons kweek ‘n klimaat vir kreatiewe denke en selfstandige funksionering.




Sensoriesespel
Heelbrein – Benadering
Experi-Maatjies
Brain Gym
Musiek
Robotica
Lego
Beweging
Kuns
Drama