Wat ons bied

By Linden Akademie bied ons meer as net voorskoolse onderwys – ons skep ‘n omvattende ontwikkelingsreis vir jou kind. Ons kleiner klasse verseker dat elke kleuter individuele aandag ontvang, terwyl ons holistiese benadering akademiese gereedheid, emosionele ontwikkeling en kulturele trots balanseer.

Van ons peuter-programme tot Graad R voorbereiding, elke fase is daarop gemik om jou kind se unieke potensiaal te ontketen in ‘n liefdevolle Afrikaanse omgewing.

Kleiner klasse stel ons instaat om meer individuele aandag te gee aan elke kleuter.  Ons kweek ‘n klimaat vir kreatiewe denke en selfstandige funksionering.

linden akademie 20
linden akademie 8
linden akademie 18
linden akademie 6

Sensoriesespel

Heelbrein – Benadering

Experi-Maatjies

Brain Gym

Musiek

Robotica

Lego

Beweging

Kuns

Drama