Skool Inligting

Ons Visie
Ons streef na uitnemendheid met die Bybel as rigtingwyser.
Ons Missie
Ons bly lewenslange leerders wat glo dat elkeen ‘n wenner is.
Ons Leuse
Voluit glo en doen!
Ouderdomme
- 1-2 Jaargroep
- 3 Jaargroep
- 4 Jaargroep
- 5 Jaargroep
- Graad R

Skool ure:
07:00 – 17:00
Halfdag: 07:00 – 14:00
Voldag: 07:00- 17:00
Skoolkwartale:
Ons volg die staat se skoolkwartale en is vakansies gesluit.
Daar is wel ‘n opsie vir betaalde vakansieskool beskikbaar.
Fooie:
Halfdag: (tot 14h00)
1ste kind - R4050
2de kind en meer - R3845
3 kinders is R 11 740
Voldag: (tot 17h00)
1ste kind - R4380
2de kind en meer - R4160
3 kinders is R 12 700
‘n Eenmalige nie terugbetaalbare deposito van R1180 is betaalbaar met registrasie.
